Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Beverly Grant | |
Geboorte | 14 Oktober 1936 |
---|---|
Sterfte | 4 Julie 1990 (op 53) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Beverly Grant (14 Oktober 1936 – 4 Julie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Normal Love (1963), Flaming Creatures (1963), Batman Dracula (1964), en The Illiac Passion (1967).