Bignoniaceae | |
---|---|
Amphitecna macrophylla | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | Bignoniaceae |
Tipegenus | |
Bignonia | |
Stamme | |
Bignonieae | |
Sinonieme | |
|
Bignoniaceae is die jakaranda-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die familie kom veral voor in tropiese Amerika. Meer as 700 spesies behoort tot die familie, waarvan 11 in suidelike Afrika voorkom en 8 bome is. Die familie dra gewoonlik besonder mooi blomme en sluit die Jakarandaboom (Jacaranda mimosifolia), die Vlamboom (Spathodea campanulata) en die inheemse struik, die Kaapse kanferfoelie (Tecomaria capensis) in.