Bilharzia | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
![]() | ||
Blase op die vel, veroorsaak deur die Bilharzia-parasiet. | ||
ICD-10 | B65 | |
ICD-9 | 120 | |
MedlinePlus | 001321 | |
MeSH | D012552 | |
![]() |
Schistosomiase wat ook beter bekend is as bilharzia, is 'n parasitiese siekte wat veroorsaak word deur organismes in die genus Schistosoma. Schistosomiase is gewoonlik nie 'n noodlottig nie, maar kom wel voor as 'n chroniese aandoening wat groei en kognitiewe ontwikkeling belemmer.