Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bill Bailey | |
![]() | |
Geboortenaam | Mark Robert Bailey[1] |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1965 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en komponis |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bill Bailey (gebore 13 Januarie 1965) is 'n Engelse akteur, skrywer, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hitchhiker's Guide to the Galaxy (2005), Hot Fuzz (2007), en Chalet Girl (2011), en in die televisiereeks Black Books (2000).