Bill Cosby | |
![]() | |
Bill Cosby in 2011
| |
Geboortenaam | William Henry "Bill" Cosby, Jr. |
---|---|
Geboorte | 12 Julie 1937 Philadelphia, Pennsylvania |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Akteur, komediant, (draaiboek)skrywer, vervaardiger |
Webwerf | http://billcosby.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bill Cosby (gebore 1937 is ’n Amerikaanse akteur, komediant en veroordeelde gewelddadige seksuele oortreder.[1] Hy is veral bekend vir The Cosby Show (1984–1992).[2] The Cosby Show is ’n Amerikaanse TV-komediereeks oor ’n swart Amerikaanse middelklasgesin, die Huxtables. Die karakter dr. Huxtable, die pa, is deur Bill Cosby vertolk. Die program was veral in die 1980's en vroeë 1990’s gewild.