Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bill Hickman | |
Geboortenaam | William Hickman |
---|---|
Geboorte | 25 Januarie 1921 |
Sterfte | 24 Februarie 1986 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Aktiewe jare | 1943–1977 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bill Hickman (25 Januarie 1921 – 24 Februarie 1986) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bullitt (1968), Patton (1970), The French Connection (1971), en Electra Glide in Blue (1973).