Bill Hicks | |
---|---|
Hicks in 1991 | |
Gebore | William Melvin Hicks 16 Desember 1961 Valdosta, Georgia, Verenigde State |
Sterf | 26 Februarie 1994 (op 32) Little Rock, Arkansas, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Komediant, musikant |
Webwerf | billhicks |
William Melvin Hicks (16 Desember 1961 – 26 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse komediant en musikant. Sy materiaal het 'n wye verskeidenheid sosiale kwessies ingesluit, insluitend godsdiens, politiek en filosofie.
Op die ouderdom van 16, toe hy nog in hoërskool was, het Hicks opgetree in Houston, Texas. Gedurende die 1980's het hy Amerika getoer en 'n aantal hoëprofiel-televisievertonings gemaak, maar in die Verenigde Koninkryk het hy beduidende aandag gekry en by groot plekke tydens sy 1991-toer opgetree.[1]
Bill Hicks is oorlede aan pankreaskanker op die ouderdom van 32.
{{cite web}}
: Onbekende parameter |dead-url=
geïgnoreer (hulp)