Bill Kopp

Bill Kopp
Geboorte 17 April 1962 (1962-04-17) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer en akteur
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Kopp (gebore 17 April 1962) is 'n Amerikaanse skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Better Off Dead... (1985) en in die televisiereekse Tales from the Crypt (1989), Eek! the Cat (1992), en Mad Jack the Pirate (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne