Billie Lourd | |
![]() | |
Geboortenaam | Billie Catherine Lourd |
---|---|
Geboorte | 17 Julie 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2015–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billie Lourd (gebore 17 Julie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: The Force Awakens (2015) en Star Wars: The Last Jedi (2017), en in die televisiereekse American Horror Story (2011) en Scream Queens (2015).