Billie Piper

Billie Piper
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leian Paul Piper
Geboorte 22 September 1982 (1982-09-22) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billie Piper (gebore 22 September 1982) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Who (2005), Secret Diary of a Call Girl (2007), en Penny Dreadful (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne