Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Billie Thomas | |
Geboortenaam | William Thomas Jr. |
---|---|
Geboorte | 12 Maart 1931 |
Sterfte | 10 Oktober 1980 (op 49) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billie Thomas (12 Maart 1931 – 10 Oktober 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente General Spanky (1936) en Colorado Pioneers (1945).