Billy Connolly | |
![]() | |
Billy Connolly in Junie 2012.
| |
Geboortenaam | William Connolly |
---|---|
Alias | The Big Yin |
Geboorte | 24 November 1942 Anderston, Glasgow |
Nasionaliteit | Skotland |
Beroep(e) | Komediant, akteur, musikant |
Aktiewe jare | 1965–nou |
Webwerf | billyconnolly.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billy Connolly (1942-) is ’n komediant, akteur en musikant van Glasgow, Skotland. Hy is bekend vir sy lang hare, gepunte baard, vuil grappies en vloektaal.[1] Sy bynaam is The Big Yin ("Die groot een" in Skots).[2]