Billy Crudup | |
Geboortenaam | William Gaither Crudup |
---|---|
Geboorte | 8 Julie 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billy Crudup (gebore 8 Julie 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous (2000), Big Fish (2003), The Good Shepherd (2006), en Watchmen (2009).