Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Billy Gilbert | |
Geboortenaam | William Gilbert Barron |
---|---|
Geboorte | 12 September 1894 |
Sterfte | 23 September 1971 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1929–1962 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billy Gilbert (12 September 1894 – 23 September 1971) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Block-Heads (1938), The Great Dictator (1940), His Girl Friday (1940), en Fun & Fancy Free (1947).