Billy Howle | |
Geboortenaam | William Walter Douglas Howle |
---|---|
Geboorte | 9 November 1989 |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billy Howle (gebore 9 November 1989) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dunkirk (2017), Outlaw King (2018), en Star Wars: Episode IX - The Rise of Skywalker (2019).