Billy Porter (vermaker)

Billy Porter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 September 1969 (1969-09-21) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Porter (gebore 21 September 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twisted (1996), The First Wives Club (1996), Anastasia (1997), en The Broken Hearts Club: A Romantic Comedy (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne