Billy Warlock

Billy Warlock
Geboortenaam William Alan Leming
Geboorte 26 Maart 1961 (1961-03-26) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Warlock (gebore 26 Maart 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween II (1981) en Society (1989), en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965) en Baywatch Nights (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne