Billy West | |
![]() | |
Geboortenaam | William Richard Werstine |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billy West is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Space Jam (1996) en Looney Tunes: Back in Action (2003), en in die televisiereekse The Ren & Stimpy Show (1991) en Futurama (1999).