Binnie Barnes

Binnie Barnes
Geboortenaam Gertrude Maud Barnes
Geboorte (1903-05-25)25 Mei 1903
Sterfte 27 Julie 1998 (op 95)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1923–73
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Binnie Barnes (25 Mei 1903 – 27 Julie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Private Life of Henry VIII. (1933), Holiday (1938), The Spanish Main (1945), en The Time of Their Lives (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne