Birmaans မြန်မာစာ / မြန်မာစကား | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Mianmar Bangladesj | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 32 miljoen (moedertaal) 10 miljoen (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Tibeto-Birmaans Lolo-Birmaans Birmaans | |
Skrifstelsel: | Birmaanse skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Mianmar | |
Gereguleer deur: | Mianmar-taalkommissie | |
Taalbedreigingstatus | ||
Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | my
| |
ISO 639-2: | mya
| |
ISO 639-3: | mya
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Birmaans (မြန်မာစာ, mranma ca vir die geskrewe taal, en , mranma ca.ka: vir die gesproke taal) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word. Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees en Thai. Birmaans word in die Birmaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.