Biskaje

Biskaje
Bizkaia
Vlag Wapen
Land Vlag van Spanje Spanje
Outonome Gemeenskap Baskeland
Hoofstad Bilbao
Oppervlak
 – Totaal

 2 217 km²
Bevolking
 – Totaal (2014)
 – Bevolkingsdigtheid
 – % van Spanje
Gelys 9de
 1 159 639
 520/km²
2,47%
Parlementêre verteenwoordiging
 – Setels in die Spaanse Kongres
 – Setels in die Spaanse Senaat
 – Setels in die Juntas Generales


 8 (van 350)

 4 (van 264)

51
President Unai Rementeria (EAJ)
Bizkaiko Foru Aldundia

Biskaje (Baskies: Bizkaia, Spaans: Vizcaya) is 'n provinsie van die Outonome Gemeenskap van die Baskeland in Spanje.

Daar word algemeen aanvaar dat Bizkaia, die oorspronklike Baskiese term na 'n berg of berghang verwys. Dit kom ooreen met bizkar, wat beteken : 1. rug, skouers, 2. krans, 3. dakstruktuur, 4. om op te leun (bizkarretik).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne