Black (sanger)

Black
Agtergrondinligting
GeboortenaamColin Vearncombe
Gebore26 Mei 1962
Liverpool, Engeland, Verenigde Koninkryk
Sterf26 Januarie 2016
Cork, Ierland
GenresPoprock
New wave
Beroep(e)Sanger
Liedjieskrywer
InstrumenteStem, kitaar, klawerbord
Jare aktief1981–2016
EtiketteWEA Records
A&M Records Ugly Man
Nero Schwarz Records
Webwerfcolinvearncombe.com

Black was die verhoognaam van Colin Vearncombe (1962–2016), 'n Engelse sanger wat in die laat 1980's met treffers soos Sweetest Smile, Wonderful Life en Everything’s Coming Up Roses 'n tyd lank sukses op die hoofstroommark behaal het. William Ruhlmann, 'n Amerikaanse musiekkritikus en skrywer, het Vearncombe as 'n "sanger en liedjieskrywer met 'n rokerige stem" beskryf wat met sy "gesofistikeerde jazz-popliedjies en sy dramatiese stemkwaliteite êrens tussen Bryan Ferry en Morrissey lê".[1]

  1. Resensie van Wonderful Life op die AllMusic-webtuiste

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne