Onderdeel van | Badlands and Black Hills![]() |
---|---|
Bergreeks | Rotsgebergte![]() |
Land | Verenigde State![]() |
Geleë in administratiewe eenheid | Suid-Dakota, Wyoming, Lawrence County![]() |
Geografiese ligging | 44°0′0″N 104°0′0″W![]() |
Hoogste punt | Black Elk Peak![]() |
Tydperk | Prekambrium, Paleosoïkum, Mesosoïkum, Kainosoïkum, Tersiêr![]() |
Die Black Hills is 'n ovaal bergagtige gebied, ongeveer 200 km by 97 km groot, wat 'n uitloper van die Rotsgebergte in die deelstate van Suid-Dakota en Wyoming vorm. Die hoogste punt in die berge is Harney Peak op 2,208 meter.