Blake Anderson

Blake Anderson
Geboortenaam Blake Raymond Anderson
Geboorte 2 Maart 1984 (1984-03-02) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Blake Anderson (gebore 2 Maart 1984) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Epic (2013), Scouts Guide to the Zombie Apocalypse (2015), en Dope (2015), en in die televisiereeks Workaholics (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne