Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Blake Harrison | |
![]() | |
Geboorte | 23 Julie 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Blake Harrison (gebore 23 Julie 1985) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Inbetweeners Movie (2011) en Dad's Army (2016).