Blake Edwards | |
![]() | |
Geboortenaam | William Blake Crump |
---|---|
Geboorte | 26 Julie 1922 |
Sterfte | 15 Desember 2010 (op 88) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1942–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Blake Edwards (26 Julie 1922 – 15 Desember 2010) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pink Panther (1963), The Pink Panther Strikes Again (1976), en Victor Victoria (1982), en in die televisiereeks Peter Gunn (1958).