Blaze Berdahl

Blaze Berdahl
Geboortenaam Blaze Autumn Berdahl
Geboorte 6 September 1980 (1980-09-06) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Blaze Berdahl (gebore 6 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pet Sematary (1989) en We're Back! A Dinosaur's Story (1993), en in die televisiereeks Ghostwriter (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne