Bloc Party | |
---|---|
![]() Bloc Party by die Sasquatch-musiekfees (2005). | |
Agtergrondinligting | |
Genres | Alternatiewe rock |
Jare aktief | 2003 — hede |
Etikette | Vice Records Wichita V2 |
Webwerf | www.blocparty.com |
Lede | Kele Okereke Russell Lissack Gordon Moakes Matt Tong |
Gewese lede | David Searston Mat Coleman James Chorley |
Bloc Party is 'n Engelse musiekgroep wat uit die lede Kele Okereke, Russell Lissack, Gordon Moakes en Matt Tong bestaan. In Februarie 2005 het Bloc Party hul debuutalbum Silent Alarm vrygestel, wat later deur die tydskrif NME as die beste album van die jaar aangewys is. Hul tweede ateljee-album, A Weekend in the City, is op 5 Februarie 2007 in die Verenigde Koninkryk vrygestel en op 6 Februarie in die VSA.