Blousuur

Eienskappe

Algemeen

Naam Blousuur 
IUSTC-naam Waterstofsianied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule HCN
Molêre massa 27 [g/mol]
CAS-nommer 74-90-8[1]  
Voorkoms Kleurlose gas, ligblou vloeistof  
Reuk Bittere amandelreuk  
Reukdrempel 2-10 dpm[1]
Fasegedrag
Smeltpunt -13,3 °C[1]
Kookpunt 26 °C[1]
Digtheid 0,94 (rel lug)[1]
Oplosbaarheid Oplosbaar in water[1] 
Henry se konstante 10 [L/mol.atm] 5000 [K][2]

Suur-basis eienskappe

pKa 9,2

Veiligheid

Flitspunt -18 °C[1] 
Selfontbrandingspunt 538 °C[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Blousuur of waterstofsianied is 'n chemiese verbinding met formule HCN. Sy soute heet sianiede en die suur behoort tot die pseudohalogeenfamilie en kan gesien word as die suur van sianogeen.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 "MSDS New Jersey dept. Health" (PDF) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2017.
  2. Sander.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne