Blues | ||||
Stigting | 1996 (Super 10 begin) | |||
Ligging | Auckland, Nieu-Seeland | |||
Streek | Auckland, North Shore City, Northland | |||
Stadion | Edenpark | |||
Kapasiteit | 47,500 [1] | |||
Afrigter(s) | Tana Umaga | |||
Kaptein(s) | Jerome Kaino | |||
Liga(s) | Superrugby | |||
2018 | 14de | |||
|
||||
Statistiek
| ||||
---|---|---|---|---|
Meeste wedstryde | 164 Keven Mealamu | |||
Meeste punte | 617 Adrian Cashmore | |||
Meeste drieë | 55 Doug Howlett | |||
Eerste wedstryd | ||||
Wellington Hurricanes 28 – 36 Auckland Blues (1 Maart 1996) | ||||
Grootste oorwinning | ||||
Hurricanes 7 – 70 Blues (22 Februarie 2002) | ||||
Grootste nederlaag | ||||
Crusaders 59 – 12 Blues (19 Mei 2012) | ||||
Amptelike webwerf | ||||
www.theblues.co.nz |
Die Blues (voorheen bekend as die Auckland Blues) is ’n Nieu-Seelandse rugbyspan wat as ’n konsessie aan die Superrugbykompetisie deelneem sedert 1996. Die konsessie sluit Auckland Provinsie en Northland in. In terme van die ITM-beker kom spelers van Northland, North Harbour en Auckland af. Hul tuiswedstryde word gespeel op Edenpark in Auckland.