Bo Derek

Bo Derek
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Cathleen Collins
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bo Derek (gebore 20 November 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tarzan the Ape Man (1981), Bolero (1984), Ghosts Can't Do It (1989), en Tommy Boy (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne