Bo Hopkins | |
![]() | |
Geboortenaam | William Hopkins |
---|---|
Geboorte | 2 Februarie 1942 Greenville, Suid-Carolina, Verenigde State |
Sterfte | 28 Mei 2022 (op 80) Van Nuys, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1966-2006; 2013-2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bo Hopkins (2 Februarie 1942-28 Mei 2022) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wild Bunch (1969), American Graffiti (1973), Midnight Express (1978), en Big Bad John (1990).