Bob Balaban

Bob Balaban
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Augustus 1945 (1945-08-16) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Balaban (gebore 16 Augustus 1945) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Close Encounters of the Third Kind (1977), 2010 (1984), Gosford Park (2001), en Capote (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne