Bob Elliott (komediant)

Bob Elliott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Brackett Elliott
Geboorte (1923-03-26)26 Maart 1923
Sterfte 2 Februarie 2016 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1951–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Elliott (26 Maart 1923 – 2 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cold Turkey (1971), Quick Change (1990), en Cabin Boy (1994), en in die televisiereeks Get a Life (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne