Bob Fosse | |
![]() | |
Fosse en Viveca Lindfors in die Broadway-toneelstuk Pal Joey (1963).
| |
Geboortenaam | Robert Louis Fosse |
---|---|
Geboorte | 23 Junie 1927 |
Sterfte | 23 September 1987 (op 60) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Regisseur, akteur, choreograaf, danser, draaiboekskrywer |
Aktiewe jare | 1947–1986 |
Rolprente | Cabaret, All That Jazz |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Louis "Bob" Fosse (23 Junie 1927 – 23 September 1987) was ’n Amerikaanse regisseur, akteur, choreograaf, danser en draaiboekskrywer.[1] Hy het agt Tonys vir choreografie gewen, die meeste nog, en een vir regie. Hy is vir vier Oscars benoem, waarvan hy een vir beste regisseur gewen het vir Cabaret (1972).