Bob Neuwirth

Bob Neuwirth
Gebore20 Junie 1939 (1939-06-20) (85 jaar oud)
Sterf18 Mei 2022
GenresFolk rock, art rock
Beroep(e)Musikant
Jare aktief1960's — 2022

Bob Neuwirth (20 Junie 1939, Akron, Ohio, Verenigde State van Amerika - 18 Mei 2022) was 'n Amerikaanse musikant (kitaar, koor, banjo). In die sestiger jare tree hy saam met Bob Dylan op. Hy is die mede-skrywer van die lied "Mercedes Benz" saam met Janis Joplin. In 1994 het hy saam met John Cale gewerk en die album Last Day on Earth vrygestel.[1]

  1. http://www.allmusic.com/album/last-day-on-earth-mw0000111999

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne