Bob Saget

Bob Saget
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Saget in 2015

Geboortenaam Robert Lane Saget
Geboorte 17 Mei 1956
Philadelphia, Pennsylvania, Verenigde State
Sterfte 09 Januarie 2022 (op 65)
Orlando, Florida, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1979–2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Saget (17 Mei 1956 - 9 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dumb and Dumberer: When Harry Met Lloyd (2003), Farce of the Penguins (2006), en Entourage (2015), en in die televisiereeks Full House (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne