Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bob Sherman | |
Geboortenaam | Robert Sherman |
---|---|
Geboorte | 16 November 1940 |
Sterfte | 30 Augustus 2004 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1953–2004 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bob Sherman (16 November 1940 – 30 Augustus 2004) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Spy Who Loved Me (1977), Little Shop of Horrors (1986), Superman IV: The Quest for Peace (1987), en Hellboy (2004).