Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bobby Ball | |
Geboortenaam | Robert Harper |
---|---|
Geboorte | 28 Januarie 1944 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1963–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bobby Ball (gebore 28 Januarie 1944) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Boys in Blue (1982) en in die televisiereekse Cannon and Ball (1979), Heartbeat (1992), en Mount Pleasant (2011).