Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bobby Campo | |
Geboortenaam | Robert Joseph Camposecco |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bobby Campo (gebore 9 Maart 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Final Destination (2009) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Justified (2010), en Scream: The TV Series (2015).