Boccia

Piktogram wat Boccia aandui
Boccia tydens die Paralimiese Spele van 2008 in Beijing
Boccia word gespeel

Boccia (BOCH-CHEE-AH): is 'n sport, soortgelyk aan bocce, vir atlete met gestremdhede. Die sport is ontwerp vir persone met serebrale parese en ander motoriese gestremdhede. Dit word in meer as 40 lande wêreldwyd beoefen en is ook op die program van die Paralimpiese Spele. Boccia is vir die eerste keer op die 1984-Paralimpiese Spele ingevoer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne