Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 51°50′N 6°37′O / 51.833°N 6.617°O |
Stigting | 779 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1222 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 119,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 25 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 73 052[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 612/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Peter Nebelo (SPD) |
Amptelike webwerf | bocholt.de |
Bocholt (Nedersaksies: Bokelt) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale aan die grens met die Nederlandse provinsie Gelderland. Die munisipale gebied het sowat 73 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 119 km².
In 779 was Bocholt vir die eerste keer as Buocholt genoem. In 1222 het die plek stadsregte gekry.
Die 1. FC Bocholt is 'n sokkerklub uit Bocholt.