Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bodhi Elfman | |
Geboortenaam | Bodhi Pine Saboff |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bodhi Elfman (gebore 19 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Armageddon (1998), Mercury Rising (1998), Enemy of the State (1998), en Collateral (2004).