Boeing AH-64 Apache | |
---|---|
'n AH-64 Apache van die Amerikaanse 101st Aviation Regiment opereer in Irak | |
Tipe | Aanvalshelikopter |
Vervaardiger | Hughes Helicopters (1975–84) McDonnell Douglas (1984–97) Boeing Defense, Space & Security (1997–huidig) |
Nooiensvlug | 30 September 1975[1] |
Vrygestel | April 1986[2] |
Status | Aktiewe diens |
Hoofgebruiker | Amerikaanse Gewapende Magte |
Vervaardig | 1986-1991 |
Die Boeing AH-64 Apache is 'n aanvalshelikopter aanvanklik deur Hughes Helicopters ontwikkel as die model 77 en beskik oor 'n tandemkajuit vir 'n tweemanspan.