Bolandse nooi'ntjie

"Bolandse nooi'ntjie"
Die bladmsiek vir "Beautiful Dreamer", 1ste weergawe.
Die bladmsiek vir "Beautiful Dreamer", 1ste weergawe.
Genre  Afrikaanse volksmusiek
Woorde  Theo W. Jandrell[1]
Melodie  Stephen C. Foster
Oorsprong 
Taal/land  Engels/VSA
Titel  "Beautiful Dreamer"
Datum  1864
Portaal  Portaalicoon   Musiek

Bolandse nooi'ntjie is die Afrikaanse weergawe van die Engelse liedjie "Beautiful Dreamer" deur die Amerikaanse liedjieskrywer Stephen Foster (1826-1864). Dit is as lied 109 in die FAK-sangbundel opgeneem.[1]

Die liedjie is in Maart 1864 ná Foster se dood die eerste keer gepubliseer, deur Wm. A. Pond & Co. van New York. Volgens die titelblad van die eerste uitgawe is dit die laaste liedjie wat hy voor sy dood geskryf het.[2] Dit is egter dalk reeds in 1862 geskryf.[3][4]

  1. 1,0 1,1 "FAK-sangbundel aanlyn". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2017. Besoek op 14 Mei 2017.
  2. Catalogue of first editions of Stephen C. Foster (1826–1864). Library of Congress. p. 9.
  3. Carol Kimball. Song: a guide to art song style and literature. Hal Leonard Corporation. p. 248.
  4. Michael Saffle. 2000. Perspectives on American music, 1900–1950 Taylor & Francis. p. 382.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne