Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bonita Friedericy | |
![]() | |
Geboorte | 10 Oktober 1961 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bonita Friedericy (gebore 10 Oktober 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Christmas with the Kranks (2004) en Paranormal Activity 3 (2011), en in die televisiereeks Chuck (2007).