Bonnie Bedelia | |
Geboorte | 25 Maart 1948 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bonnie Bedelia (gebore 25 Maart 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heart Like a Wheel (1983), Die Hard (1988), Die Hard 2 (1990), en Presumed Innocent (1990).