Boomtamatie

Twee boomtamatievrugte
'n Mooi voorbeeld van hoekom dit 'n boomtamatie genoem word.

'n Boomtamatie ((en) persimmon) is die eetbare vrug van 'n aantal spesies van bome in die genus Diospyros. Die mees wydverboude van hierdie is die Asiatiese of Japannese persimmon, Diospyros kaki.[1] Diospyros val in die familie Ebenaceae, en 'n aantal nie-persimmonspesies van die genus word verbou vir ebbehout.

Die woord persimmon is afgelei van pasiminan, of pessamin, wat beteken "droë vrugte".[2]

Boomtamatieblom
Boomtamatieblare
'n Heel Jirotamatie en 'n deursnit deur nog een.
  1. Morton JF (1987). "Japanese persimmon" (in Engels). NewCROP, New Crops Resource Online Program, Purdue University Center for New Crops and Plant Products; from Morton, J. 1987. Japanese Persimmon. p. 411–416. In: Fruits of warm climates. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2020.
  2. Mish, Frederic C., Editor in Chief Webster's Ninth New Collegiate Dictionary Springfield, Massachusetts, U.S.A.:1984—Merriam-Webster Page 877

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne