Boris Vian

Boris Vian

Boris Paul Vian (10 Maart 1920, Ville-d'Avray - 23 Junie 1959, naby Parys) was 'n Franse skrywer, digter, chansonnier en trompetspeler van jazzmusiek. Hy het ook werke onder die skuilnaam Vernon Sullivan gepubliseer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne