Boris Theodore Pash (gebore as Boris Fedorovich Pashkovsky; Russies: Борис Фёдорович Пашковский) 20 Junie 1900 - 11 Mei 1995) was 'n militêre intelligensie-offisier van die Verenigde State. Hy het Operasie Alsos tydens die Tweede Wêreldoorlog aangevoer en met die rang van kolonel afgetree.